GeezerVisonThe World Wide Web, restored to 800 pixels of glory. | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Home|About|Gaming cabinet|Archives|How it works|Starter sites | ||||||||||||||||||||||||||||||||
GeezerVison is showing af.wikipedia.org — Modeltobie - Wikipedia
Die Modeltobie (Canthigaster valentini) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Model toby. VoorkomsDie vis is geel-wit met geel kolletjis aan die bokant en swart strepe oor die bokant. Die stertvin is geel. Die mannetjies het blou strepe wat vanaf die oë uitstraal. Die vis word 9 cm lank. HabitatDie vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat tot 32 m diep is. Hulle eet alge en bodemongewerweldes. Voortplanting word gedoen op die harembeginsel; 'n dominante mannetjie het 4 - 7 wyfies. Die slym op die vis se vel veroorsaak dat hy sleg smaak en roofvisse vermy die vis as gevolg daarvan. GalerySien ook
Bron
Eksterne skakel | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| You are visitor 01402503 — GeezerVison does not store the pages you look up. Best viewed with Netscape Navigator 4.7 or Internet Explorer 6 at 800×600. No cookies required. | ||||||||||||||||||||||||||||||||