GV

GeezerVison

The World Wide Web, restored to 800 pixels of glory.

Home|About|Gaming cabinet|Archives|How it works|Starter sites

On this site

  • Tuisblad
  • Onlangse wysigings
  • Lukrake woord
  • Lukrake Afr. woord
  • Woord begin met...
  • Kategorieë
  • Geselshoekie
  • Huidige gebeure
  • Hulp
  • Soek
  • Skenkings
  • Inleiding
  • English
  • Esperanto

This view

  • Original page
  • New address

GeezerVison is showing af.wiktionary.org — datief - Wikiwoordeboek

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   datief  
Attributief   datiewe  
Partitief   datiefs  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  datiewe    datiewes  
Intensiewe vorm
   

Uitspraak

IPA: [ˈdɑːtif], meervoud: [ˈdɑːtivə]
byvoeglik: predikatief: [dɑˈtif], attributief: [dɑˈtivə], partitief: [dɑˈtifs]
gesubstantiveer: [dɑˈtivə], meervoud: [dɑˈtivəs]

Met Arabiese letters

دَاتِیفْ , meervoud: دَاتِیڤِی
byvoeglik: predikatief: دَاتِیفْ , attributief: دَاتِیڤِی , partitief: دَاتِیفْسْ
gesubstantiveer: دَاتِیڤِی , meervoud: دَاتِیڤِسْ

Spelling tot 1909

dátief, dátiif; meervoud: dátiwe, dáti-we
byvoeglik: predikatief: datief, datiif; attributief: datiwe, dati-we; partitief: datiefs, datiifs
gesubstantiveer: datiwe, dati-we; meervoud: datiwes, dati-wes

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

1. Wat betrekking het of die funksie het van 'n datief.
2. Aangestel deur.

    Sinonieme

1. datiwies

    Uitdrukkings

eksekuteur datief: 'n deur die hof benoemde eksekuteur.

    Vertalings

  Vertalings:    datief
Duits: 1 dativisch(de)
Engels: 1 dative(en)
Enkelvoud Meervoud
  datief    datiewe  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat 'n bepaalde funksie, byvoorbeeld dié van die indirekte voorwerp, aandui.
  2. Woord in die datief.

    Sinonieme

1. derde naamval

    Afkorting

dat.

    Vertalings

  Vertalings:    datief
Duits: 1 Dativ(de); 1, 2 Wemfall(de)
Engels: 1 dative case(en); 1, 2 dative(en)
Kasjoebies: 1 dôwôcz(csb); 1, 2 datiw(csb)
Latyn: 1 casus dativus(la); 1, 2 dativus(la)
Limburgs: 1, 2 rèèksval(li)
Nederlands: 1 derde naamval(nl); 1, 2 datief(nl)
Russies: 1 дательный падеж(ru) (datelnij padezj)
Turks: 1 yönelme durumu(tr), mefulünileyh(tr)
Turks (Osmaans): 1 مفعول اليه(osm) (mefulünileyh)
Yslands: 1 þágufall(is)

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord datief mdatieven 
Verouderde vorme
Genitief datiefsdatieven  
Datief datiefdatieven

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈdaːtif], meervoud: [ˈdaːtiv̊ə(n)]
Belgies: [ˈdaːtiˑf], meervoud: [ˈdaːtiˑv̊ə(n)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Datief, 'n vorm van 'n woord in flekterende tale.
  2. Datief, 'n woord in die datief.

    Sinonieme

1. derde naamval
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=datief&oldid=197879"
Kategorieë:
  • Woorde in Afrikaans van lengte 6
  • Retrograad van Afrikaans
  • Woorde in Afrikaans
  • Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
  • Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
  • Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
  • Woorde in Nederlands van lengte 6
  • Woorde in Nederlands
  • Selfstandige naamwoorde in Nederlands
You are visitor 01402503 — GeezerVison does not store the pages you look up.
Best viewed with Netscape Navigator 4.7 or Internet Explorer 6 at 800×600. No cookies required.