GV

GeezerVison

The World Wide Web, restored to 800 pixels of glory.

Home|About|Gaming cabinet|Archives|How it works|Starter sites

On this site

  • Tuisblad
  • Onlangse wysigings
  • Lukrake woord
  • Lukrake Afr. woord
  • Woord begin met...
  • Kategorieë
  • Geselshoekie
  • Huidige gebeure
  • Hulp
  • Soek
  • Skenkings
  • Inleiding
  • العربية
  • Azərbaycanca

This view

  • Original page
  • New address

GeezerVison is showing af.wiktionary.org — of - Wikiwoordeboek

Afrikaans (af)

Voegwoord
of

Uitspraak

IPA: [of]

Met Arabiese letters

اَُوفْ

Voegwoord

    Betekenisse

  1. Neweskikkend gebruik om 'n teëstelling uit te druk.
  2. Om iets anders te sê.
  3. Onderskikkend gebruik om 'n grammatikale verbinding uit te druk.

    Vertalings

  Vertalings:    of
Arabies: 1, 2, 3 أو (au) (ar)
Duits: 1, 2 oder(de); 3 ob(de)
Engels: 1, 2 or(en); 3 if(en), whether(en)
Frans: 1, 2 ou(fr)
Nederlands: 1, 2, 3 of
Papiaments: 1, 2, 3 òf
Portugees: 1, 2 ou(pt)
Sweeds: 1, 2 eller(sv); 3 om(sv), huruvida(sv)
Spaans: 1, 2 ó(es); 3 si(es)

Engels (en)

Woord
of

Voorsetsel

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [oː]
Brits: [ɔː]
Amerikaans: [ɔːɹ], [əɹ]

    Betekenisse

Van

Nederlands (nl)

Woord
of

Uitspraak

IPA: [ɔf]
(lêer)
Voegwoord
of

Voegwoord

    Betekenisse

  1. neweskikkend Of
  2. onderskikkend Of

    Voorbeeldsinne

«Pompen of verzuipen!»
Indien jy nie pomp nie gaan jy versuip!
«Ik weet niet of dit in Zuid-Afrika ook zo is.»
Ek weet nie of dit in Suid-Afrika dieselfde is nie.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=of&oldid=191075"
Kategorieë:
  • Woorde in Afrikaans van lengte 2
  • Retrograad van Afrikaans
  • Woorde in Afrikaans
  • Voegwoorde in Afrikaans
  • Woorde in Engels van lengte 2
  • Woorde in Engels
  • Woorde in Nederlands van lengte 2
  • Woorde in Nederlands
  • Voegwoorde in Nederlands
You are visitor 01402639 — GeezerVison does not store the pages you look up.
Best viewed with Netscape Navigator 4.7 or Internet Explorer 6 at 800×600. No cookies required.